Poolse Wikipedia

Die Poolse weergawe van Wikipedia is die negende weergawe van Wikipedia en is op 26 September 2001 geskep. Die ensiklopedie het tans 1 364 200 artikels en is die 10de grootste Wikipedia, en die tweede grootste Slawiese Wikipedia.

Die Poolse Wikipedia begin eers as 'n onafhanklike projek onder die domein wiki.rozeta.com.pl. Op versoek van die Engelse Wikipediane word die webwerf op 12 Januarie 2002 by die internasionale Wikipedias gevoeg as pl.wikipedia.com en op 22 November 2002 as pl.wikipedia.org. Om domeinkaping te voorkom het die Poolse Wikipedia ook sy eie domein, www.wikipedia.pl wat 'n aanstuur is na pl.wikipedia.org.

Die woorde "Wikipedia, die vrye ensiklopedie" in Pools is: Wikipedia, wolna encyklopedia, wat uitgespreek word as /vʲikʲiˈpɛdʲa ˈvɔlna ɛntsɨklɔˈpɛdʲa/.

Poolse Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-pl
Polish Wikipedia Main Page - 2007-04-24
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Pools
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 26 September 2001
Huidige status Aktief
URL pl.wikipedia.org

Voorbeeld

Eksterne skakels

Koposov I

Koposov I is ’n bolvormige sterreswerm in die Melkweg, in die sterrebeeld Maagd. Dit is sowat 157,5 000 ligjare van die Aarde af en is in 2007 ontdek deur ’n span sterrekundiges onder S. Koposov. Dit het ’n deursnee van sowat 9,8 ligjare en ’n absolute magnitude van -2.

Koposov II

Koposov II is ’n bolvormige sterreswerm in die Melkweg, in die sterrebeeld Tweeling. Dit is sowat 113 000 ligjare van die Aarde af en is in 2007 ontdek deur ’n span sterrekundiges onder S. Koposov. Dit het ’n deursnee van sowat 9,8 ligjare en ’n absolute magnitude van -1.

Lys van Wikipedias volgens aantal artikels
2 000 000+
1 000 000+
500 000+
300 000+
200 000+
100 000+
50 000+
30 000+
20 000+
10 000+

Ander tale

This page is based on a Wikipedia article written by authors (here).
Text is available under the CC BY-SA 3.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.